Contact


Ons is oop wanneer jy reg is om te koop.

Daar is al op verskeie geleendhede bewys dat wyn gesondheidsvoordele vir mens inhou. Een van hulle is, wanneer mens meer as een glas gedrink het die wêreld mooier is. Mense wat in 'n mooier wêreld bly is vriendeliker. Vriendelike mense is geneig om meer vriende te hê. Mense met baie vriende voel nie maklik alleen nie. Mense wat nie alleen voel nie vertoon beter. Mense wat beter vertoon is gesonder. Gesonde mense kan meer wyn drink. Jy sien, dien een hand was die ander.